Description
Meer oor “Wiskunde Anibrand Graad 12 September Eksamen Vraestelboek met Memos”.
Die graad 12 Wiskunde Anibrand September eksamen Vraestelboek bevat 10 vraestelle oor Vraestel 1 se werk en 10 vraestelle oor Vraestel 2 se werk. Vir elk van die 18 vraestelle is daar ‘n volledig uitgewerkte en verduidelikende memorandum. Die boek beslaan ongeveer 400 bladsye.
Die vraestelle dek al die graad 11 werk en al die graad 12 werk – soos wat dit in die September eksamen geeksamineer word.
Hierdie vraestelle dek ook die vrae wat in departementele graad 12 September- en November vraestelle voorgekom het vanaf 20011 tot 2020. Dit is uiters volledig en bied uitstekende voorbereiding vir graad 12 leerders vir die September eksamen.
Hierdie boek is die antwoord vir alle graad 12 leerders wat wil presteer in die Wiskunde September eksamen en hulle wil begin voorberei vir die November eksamen.










Reviews
There are no reviews yet.