Graad 12 Junie Eksamen Vraestelboek met memos

Graad 12 Junie Eksamen Vraestelboek met memos

R140,00

SKU: 00004 Category:

Description

Meer oor “Wiskunde Anibrand Graad 12 Junie Eksamen Vraestelboek met Memos”.

Die graad 12 Wiskunde Anibrand Junie eksamen Vraestelboek bevat 10 vraestelle oor Vraestel 1 se werk en 10 vraestelle oor Vraestel 2 se werk. Vir elk van die 20 vraestelle is daar ‘n volledig uitgewerkte en verduidelikende memorandum. Die boek beslaan 400 bladsye.

Die vraestelle dek al die graad 11 werk en al die graad 12 werk -behalwe die Regressielyn van graad 12 Statistiek en die Telbeginsel van graad 12 Waarskynlikheid. Hierdie afdelings is geskeduleer om na die Junie eksamen behandel te word en is nie ingesluit by die departementele Junie eksamens nie.

Hierdie vraestelle dek ook die vrae wat in departementele graad 12 vraestelle voorgekom het vanaf 2011 tot 2020. Dit is uiters volledig en bied uitstekende voorbereiding vir graad 12 leerders vir die Junie eksamen. Dit kan ook baie suksevol gebruik word om elke afdeling van die graad 11 werk te hersien.

Hierdie boek is die antwoord vir alle graad 12 leerders wat wil presteer in die Junie Wiskunde eksamen en hulle wil begin voorberei vir die November eksamen.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 12 Junie Eksamen Vraestelboek met memos”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram