Graad 9 Vraestelboek met memos

Graad 9 Vraestelboek met memos

R140,00

SKU: 00017 Category:

Description

Meer oor “Wiskunde Anibrand Graad 9 Vraestelboek met Memos”.

Die graad 9 Wiskunde Anibrand Eksamen Vraestelboek bevat volledige hersiening vir die Junie eksamen en dek al die graad 9 werk wat voorgeskryf word vir die eerste 2 kwartale. Dit bevat ook volledige hersiening met vraestelle vir die “National Annual Assessment” eksamen. Verder bevat dit 10 volledige vraestelle ter voorbereiding vir die November eksamen. Hierdie vraestelle dek al die graad 9 werk – soos wat dit in die November eksamen geëksamineer word. Vir elk van die 10 vraestelle is daar ‘n volledig uitgewerkte en verduidelikende memorandum. Die boek beslaan ongeveer 300 bladsye.

Hierdie vraestelle dek ook die vrae wat in departementele graad 9 Junie-, ANA- en November vraestelle voorgekom het vanaf 2010 tot 2019. Dit is uiters volledig en bied uitstekende voorbereiding vir graad 9 leerders vir die Junie- en November eksamens.

Hierdie boek is die antwoord vir alle graad 9 leerders wat wil presteer in die Wiskunde Junie-, ANA- en November eksamens.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 9 Vraestelboek met memos”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram