Graad 10 Vraestelboek met memos

Graad 10 Vraestelboek met memos

R140,00

SKU: 00014 Category:

Description

Meer oor “Wiskunde Anibrand Graad 10 Eksamen Vraestelboek met Memos”.

Die graad 10 Wiskunde Anibrand Junie- en November eksamen Vraestelboek bevat volledige hersiening vir die Junie eksamen en dek al die graad 10 werk wat voorgeskryf word vir die eerste 2 kwartale. Verder bevat dit 10 volledige vraestelle oor Vraestel 1 se werk en 10 volledige vraestelle oor Vraestel 2 se werk ter voorbereiding vir die November eksamen. Hierdie vraestelle dek al die graad 10 werk – soos wat dit in die November eksamen geëksamineer word. Vir elk van die 20 vraestelle is daar ‘n volledig uitgewerkte en verduidelikende memorandum. Die boek beslaan ongeveer 350 bladsye.

Hierdie vraestelle dek ook die vrae wat in departementele graad 10 Junie- en November vraestelle voorgekom het vanaf 2010 tot 2019. Dit is uiters volledig en bied uitstekende voorbereiding vir graad 10 leerders vir die Junie- en November eksamens.

Hierdie boek is die antwoord vir alle graad 10 leerders wat wil presteer in die Wiskunde Junie- en November eksamens.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Vraestelboek met memos”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram