Graad 10 Antwoordboek

Graad 10 Antwoordboek

R300,00

SKU: 00012 Category:

Description

Meer oor “Wiskunde Anibrand Antwoordboek Graad 10”

Die graad 10 Wiskunde Anibrand Antwoordboek bied volledig uitgewerkte, verduidelikende antwoorde vir al die huiswerk probleme in die graad 10 “Wiskunde Anibrand Notaboek of Werkboek”.

Leerders wat hierdie boek gebruik om hulle huiswerk probleme te merk, kan uit die antwoorde self sien waar hulle gefouteer het en dan hulle foute korrigeer.

Ek gebruik hierdie antwoorde die afgelope 12 jaar in my klasaanbieding vir die graad 10 leerders. Dit stel my in staat om die antwoorde konstant te verbeter, soos wat ek dit in die klassituasie as nodig ervaar.

Die volledige antwoorde op huiswerkprobleme help leerders om selfvertroue in die vak te kry want hulle kan hulle probleme identifiseer wanneer hulle huiswerk doen, dit uitsorteer en dan voortgaan met die res van die huiswerk probleme.

Hierdie boek, saam met die Notaboek of Werkboek, Teorieboek en Vraestelboek is die antwoord vir alle graad 10 leerders wat wil presteer in Wiskunde en ook vir alle Wiskunde onderwysers wat sonder moeite ‘n kwaliteit Wiskunde klasaanbieding vir leerders wil bied.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 10 Antwoordboek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram